Just when you thought it was safe to come here..
hehehe ek speel so bietjie met die lekker Afrikaanse woorde.
Dis nou woorde soos voëlkop, poesklap gomgat, pisbril, doos, babbelas, slapgat, pompstasie, pantoffel, en al die anner.. die dinge is lekker pan..so die prentjies is lekker..
poesklap..
voelkop dude
ag fock man ek moet maar eerder weer landscapes gaan paint.. dit raak nou erg, erger, ergste hier.
o ek print weer die naweek met die tannie van pronk.. dan gaan die spoeg spat..
..woes..