HEEL plofbaar…
HALF gebreekte harte (so het ons destyds op die bed gele en walkman luister, na al ons love songs)
KWART voor 5 = TJAILATYD… ‘n Hele naweek le voor van Mario Bros, Tank en Circus.
Ai die goeie ou dae van Wielie Walie en kaalvoet rondhol…