Omdat ek sooooo coool is gan ek gou blog oor kollegas se probleme want hulle is nie so cool soos ek nie want hulle is bles en geskei (ek is ook geskei maar dit tel nie want my man was nie so cool soos ek nie) en hulle dye hulle hare swart (ek dye ook my hare maar dit tel nie want ek gebruik blond). So jis julle! Almal is faktap behalwe ek.