Net sodra ek dog ek kry my kop uit my broek uit moet ek goeters doen vir ‘n EROTIC uitstalling..
cookie act
penis act
So word THE SCREAMING FLYING CIRCUS gebore…
vreemde sirkus goed gebeur hier. Erotic art is tog so boring. Tensy daai tannie van pronk dit maak, anders is dit maar mundane, vies en pornografies, veral as die kunstenaar nie verstaan waaroor dit gaan nie. Eroties is speels, tong in die kies (sorryyy) en staan soos ‘n goeie Kabaret met ‘n swepie agter die rug. Anders is dit tog net ‘n gepomp sonder weerga.
Dus ek maak ‘n skreeuende vlieënde sirkus, a la Jim Rose, waar ek probeer om piëlies en koekies menslike dinge laat doen [ok vir die puriste—penisse en vaginas] in n moerse fokken groot sirkus.
Die ding lyk nou vir my of dit dalk n reeks kan word, want so baie ding gebeur tog in ‘n sirkus.
Ek kan die amazing perde act sien, olifante met hulle girls bo-op, ‘n regte Houdini great water escape….
hehehehehe.
so baie om te sien.
Kamasutra nuus- deur Freek Robinson.
Oom Fanus is mos nou ook weg.. nou moet Frekie ma instaan.
Ek is besig om die laaste werke te maak vir die boek, dit gaan deur ‘n helse digitale proses nou.
Hehehehe.
Art is mos harde werk, en nie net cut en paste nie. Gaan dit nie kan wys nie. Dit gaan boek toe.