3 dinge

Noem 3 dinge waaroor jy mal is op die oomblik:

- So ‘n uur voor sonopkoms.
- Die pou se kroontjie.
- Jou brief is wonderlik.

 

 

Noem 3 dinge wat jy vir jou 20 jarige self sou wou sê as jy kon terugreis in tyd:

- Om die wêreld in geheel te sien moet jy jouself daaruit kan haal vir ‘n oomblik.
- The opposite of beauty is not ugliness, but injury.

 

Wat is die 3 (of meer) dinge wat jy voor jou siel weet jy eintlik behoort aan te werk wat jouself aanbetref: Kommunikasie, my nagfotografie…

 

Waarvoor is jy bang: ‘n Honderdpoot (centipede?) in my oor. Die res in kinderspeletjies.

Wat maak jou kinderlik opgewonde: As iemand kinderlik opgewonde is.

Watter 3 films wat jy onlangs gesien het, het ‘n impak op jou gemaak:

- Goya’s ghosts.
- The stoning of Soraya M.
- The burning plain (Nick & Gina se verhaal)

 

Noem 3 goeie gewoontes: Ek dink voor ek doen, maak nie skuld nie, het altyd ‘n plan B.
Noem jou 3 slegste gewoontes: Ek lees die laaste bladsy van ‘n boek eerste, laat die telefoon lui, bel selde terug.

Dodaj komentarz